Suid-Afrika se netbalspan moes tot laat Saterdagaand wag om sy Statebond-veldtog af te skop en die senuwees het seker geknaag.
Suid-Afrika staan in die aanloop tot die munisipale verkiesing voor ’n keuse tussen ‘oorwinning of die dood’, meen Julius Malema, EFF-leier.
Die oud-WP-rugbyspeler Calla Scholtz sê dis pynlik dat mense hom van huishoudelike geweld verdink ná sy inhegtenisneming weens oortreding van ’n beskermingsbevel.
Terwyl Gayton McKenzie die R31 miljoen wat sy departement by die Wêreldbeker-sokkertoernooi geblaas het, afgemaak het as “nie ...
“Vrydagaand se eindstryd was oorweldigend. Die stadion was volgepak, die kindertjies het in Arende-truitjies rondgehardloop; die atmosfeer was ongelooflik.” ...
’n Man en vrou is ernstig beseer toe drie mans hulle in hul huis op ’n plaas in die Stellenbosch-omgewing aangeval het.
Twee skole én ’n welsynsorganisasie het haar kleinkind al weggewys omdat hy erge gedragsprobleme het, sê ’n ouma van Parys in die Vrystaat. Twee maande gelede is sy verplig om hom in haar huis in te n ...
Luister hier, boekwurms! ‘Drome het ook asem’ deur Helene de Kock is die luisterboek vir Julie, eksklusief vir Netwerk24-intekenare. ‘Drome het ook asem’ is die tweede tit ...
’n Veiligheidswag van Botshabelo wat ’n ander man vermoor het, is Vrydag tot 12 jaar tronkstraf in die streekhof in dié dorp ...
Dr. David Masondo, ANC-adjunkminister van finansies, het as voorsitter van die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) bedank voordat hy heel waarskynlik môre uit dié pos verwyder sou word.
Patricia de Lille, minister van toerisme, en haar woordvoerder se twee dae lange reis na die Wêreldbeker-sokkertoernooi in Mexiko het die belastingbetaler amper R1 miljoen uit die sak gejaag.
‘Met KPR moet ’n mens eintlik van die kant af kompressie toepas, maar ek kon nie. Ek moes noodgedwonge van bo die vrou se kop op haar bors druk omdat daar nie spasie in die gangetjie was om langs haar ...