‘Ek was ’n maand gelede by my huisdokter vir ’n ondersoek en hy het gesê ek het die liggaam van ’n 40-jarige,’ sê Gordon ...
Terwyl Gayton McKenzie die R31 miljoen wat sy departement by die Wêreldbeker-sokkertoernooi geblaas het, afgemaak het as “nie ...
As jy goed genoeg is, is jy oud genoeg, is ’n rugbygesegde wat Rassie Erasmus gereeld ophaal wanneer hy groentjies ’n kans in ...
Die Haaie se nuwe Curriebeker-hoofafrigter, Mike Vowles, is al sedert 2017 by die unie betrokke en het verskeie junior spanne ...
Hy was al verlede jaar deel van die Junior Springbokke se planne, maar daar is besluit Yaqeen Ahmed moet eers matriek ...
Luister hier, boekwurms! ‘Drome het ook asem’ deur Helene de Kock is die luisterboek vir Julie, eksklusief vir ...
Die oud-WP-rugbyspeler Calla Scholtz sê dis pynlik dat mense hom van huishoudelike geweld verdink ná sy inhegtenisneming ...
Luister hier, boekwurms! ‘Drome het ook asem’ deur Helene de Kock is die luisterboek vir Julie, eksklusief vir ...
In ’n reuse-terugslag vir Suid-Afrikaanse tennis het ’n belegger wat skriftelik onderneem het om ’n reeks van vier ATP ...
‘Ons het geweet Usman gaan skiet vir takedowns, maar hy gaan minder skiet as hy die heeltyd in ’n knie vasduik,’ sê Morné ...
Patricia de Lille, minister van toerisme, en haar woordvoerder se twee dae lange reis na die Wêreldbeker-sokkertoernooi in ...
‘Met KPR moet ’n mens eintlik van die kant af kompressie toepas, maar ek kon nie. Ek moes noodgedwonge van bo die vrou se kop ...