EK is een van die gelukkige Suid-Afrikaners. Ek is nie op minibustaxi's aangewese om te kom waar ek wil wees nie. Dis nie 'n aaklige vlammedood in 'n botsing waarvoor ek die bangste is nie. Die ...
“Ek kan nie meer so aangaan nie. As ek nie so ’n lafaard is nie, sou ek seker al selfmoord gepleeg het, maar ek kan nie. Ek moet net blyplek en werk kry,” het hy moedeloos gesê. Hy bly tans in bosse ...